Quantcast
Channel: Kommentaar op: Droomkind se probleme met Byna Liefde
Browsing latest articles
Browse All 10 View Live

Deur: Doubtingthomas

Waar kan ek ‘n kopie van Byna Liefde in die hande kry? Ons plaaslike CNA het dit nie – sal by Exclusive Books ‘n draai maak, dalk kan hulle my help?

View Article



Deur: Izakdv

Melt, ja, jy het my. En Kleinboer is natuurlik 'n redakteur van formaat, so hy sal ons straf!<br /><br />Siel? Vir my is dit 'n poëtiese begrip, juis!

View Article

Deur: Izakdv

Ezile. Dankie! Dis ‘n GREAT stuk!

View Article

Deur: Izakdv

Philp, iewers agter die ander. Ek sal soek en vir jou die skakel stuur!

View Article

Deur: Izakdv

Is ek ‘n hippie buite die weermag, prinses?

View Article


Deur: Izakdv

Thomas. Exclusives het dit, en as hulle nie het nie, sal hulle bestel.

View Article

Deur: Izakdv

Griet, ek sal vir die geliefde vra of sy ‘n foto wil hê. Jy’s reg, sy kla altyd dat sy nie foto’s van my het nie.

View Article

Deur: Izakdv

Dankie, Maankind!

View Article


Deur: ludwig.heuer

Mooi foto … Net reg geneem … Ek lag lekker oor die baard … My vrou kyk my deesdae skeef aan … sy hou nie veel van ‘n baard nie … So ek dink binne die week mag ek dalk soos jy op die foto lyk. Eers die...

View Article


Deur: Izakdv

Ludwig. My stapels is ook hoog. Jy’s reg, so baie boeke, so min tyd!Geniet die blaaskans.

View Article
Browsing latest articles
Browse All 10 View Live




Latest Images